Modulekode | RAD 371 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module voorsien die mondhigiëne student van die nodige vaardighede, gesindheid en toepaslike kennis deur die bestudering van die volgende aspekte van stralingsfisika soos toegepas in tandheelkunde: • Elektromagnetiese golwe – die eienskappe en gedrag daarvan • X-strale – spesifieke eienskappe, bron van x-strale en produksie van x-strale • Konstruksie van die x-straalbuis • Akkurate beeldvorming • Interaksie van fotone met lewende weefsel • Stralingsbiologie • Radiasie beskerming • ALARA beginsel • Kwaliteitskontrole maatreëls Hierdie module bestaan ook uit praktiese werk in die Radiologie afdeling. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Mondpatologie en Mondbiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App